Funny or not?
Kan julle afrikaanse mense net vir my 'n aanduiding gee of ek die enigste een is wat dink die onderstaande poster (by Bayer CropScience) is vrek snaaks? Temik is een van hulle produkte vir ertjies. Ek begin al worry dat niemand die humor raaksien nie. Laat asb. 'n comment.
1 comment:
Ek gaan Temik begin gebruik in die slaapkamer.
Post a Comment